Nicole Leach (gebore 10 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tales from the Darkside: The Movie (1990) en Someone Like You... (2001), en in die televisiereeks Shining Time Station (1989).
Filmografie Rolprente 1990: Tales from the Darkside: The Movie 2001: Someone Like You...
Televisiereekse 1989: Shining Time Station 1990: The Baby-Sitters Club 1991: Clarissa Explains It All
Televisierolprente 1990: Shining Time Station: 'Tis a Gift
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu