Kelly LeBrock (gebore 24 Maart 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Woman in Red (1984), Weird Science (1985), Hard to Kill (1990), en Wrongfully Accused (1998).

Filmografie Rolprente 1984: The Woman in Red 1985: Weird Science 1990: Hard to Kill 1993: Betrayal of the Dove 1995: Hard Bounty 1998: Wrongfully Accused 2001: The Sorcerer's Apprentice 2007: Nina & the Mystery of the Secret Room 2007: Bodacious Boots 2015: 10 Days in a Madhouse 2019: Charlie Boy Hidden Affairs

Televisiereekse 2011: CelebriDate 2017: Growing Up Supermodel

Televisierolprente 1984: The Making of 'The Woman in Red''' 1993: David Copperfield 2003: Favorite Stars: Then & Now Video's 1990: Celebrity Guide to Wine 1996: Tracks of a Killer 1998: Wrongfully Accused: Featurette''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu