Laura-Leigh (gebore 9 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward (2010), We're the Millers (2013), en Tooken (2015), en in die televisiereeks The Client List (2012).

Filmografie Rolprente 2010: The Ward 2012: Lost Angeles 2013: We're the Millers 2015: Tooken

Televisiereekse 2012: The Client List

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu