Joy Lauren (gebore 18 Oktober 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).

Filmografie Televisiereekse 2004: Desperate Housewives

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu