Jill Larson (gebore 7 Oktober 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Were the World Mine (2008), Shutter Island (2010), en The Taking of Deborah Logan (2014), en in die televisiereeks All My Children (1970).

Filmografie Rolprente 2007: The Living Wake 2008: Were the World Mine 2010: Shutter Island 2014: The Taking of Deborah Logan Taking Your Bra Off in 49 Days

Televisiereekse 1970: All My Children 2013: All My Children

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu