Dree Hemingway (gebore 4 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Starlet (2012), While We're Young (2014), Live Cargo (2016), en The Disaster Artist (2017).

Filmografie Rolprente 2011: The Truth About Angels 2012: Starlet 2014: While We're Young 2016: Live Cargo 2016: The People Garden 2017: The Disaster Artist 2017: It Happened in L.A. 2018: Fatal Crossing 2018: In a Relationship Dish

Televisiereekse 2008: Gigantic

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu