Heather Hemmens (gebore 10 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hellcats (2010), If Loving You Is Wrong (2014), Yellowstone (2018), en Roswell, New Mexico (2019).

Filmografie Rolprente 2013: Complicity

Televisiereekse 2010: Hellcats 2014: If Loving You Is Wrong 2018: Yellowstone 2019: Roswell, New Mexico

Video's 2011: 3 Musketeers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1984