Michelle Hendley (gebore 23 Maart 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boy Meets Girl (2014) en All the Little Things We Kill (2018), en in die televisiereekse The Player (2015) en Blindspot (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Boy Meets Girl 2018: All the Little Things We Kill

Televisiereekse 2015: The Player 2015: Blindspot

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Transgender mense