Taylar Hender (gebore 4 Mei 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Bought a Zoo (2011), Judy Moody and the Not Bummer Summer (2011), Rise of the Guardians (2012), en Ender's Game (2013).
Filmografie Rolprente 2009: Spread Some Love: Relationships 101 2011: We Bought a Zoo 2011: Judy Moody and the Not Bummer Summer 2012: Rise of the Guardians 2012: Jillian's Travels 2013: Ender's Game
Televisiereekse 2008: Can You Teach My Alligator Manners?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense