Randee Heller (gebore 10 Junie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), The Karate Kid Part III (1989), en Monster-in-Law (2005), en in die televisiereeks Mad Men (2007).

Filmografie Rolprente 1984: The Karate Kid 1989: The Karate Kid Part III 2005: Monster-in-Law 2005: Better Days

Televisiereekse 1984: Mama Malone 1986: Better Days 1987: Boys Will be Boys 2007: Mad Men 2011: Honey and Joy

Televisierolprente 1977: Husbands and Wives 1979: ...And Your Name Is Jonah 1979: Can You Hear the Laughter? The Story of Freddie Prinze 1987: The Last Fling 1991: Changes

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode