Allie Grant (gebore 14 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Weeds (2005), Grey's Anatomy (2005), Suburgatory (2011), en The Goldbergs (2013).

Filmografie Televisiereekse 2005: Weeds 2005: Grey's Anatomy 2007: Good Morning Agrestic 2011: Suburgatory 2013: The Goldbergs 2015: Zombie Basement

Video's 2008: I'm a Big Kid Now 2008: Tour of Bubbie's House 2008: The Weed Wranglers 2008: Burbs to the Beach 2010: Really Backstage with Kevin Nealon 2010: Crazy Love: A Guide to the Dysfunctional Relationships of 'Weeds'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu