Crystal Celeste Grant (gebore 20 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lawnmower Man 2: Beyond Cyberspace (1996), The Wood (1999), en Kids in America (2005), en in die televisiereeks Pacific Blue (1996).
Filmografie Rolprente 1996: Lawnmower Man 2: Beyond Cyberspace 1999: The Wood 2005: Kids in America
Televisiereekse 1996: Pacific Blue 2001: All About Us
Televisierolprente 2002: Save the Last Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu