Faye Grant (gebore 16 Julie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Best Friend's Girl (2008) en in die televisiereeks V (1984).
Filmografie Rolprente 1982: Foxfire Light 2008: My Best Friend's Girl
Televisiereekse 1981: The Greatest American Hero 1984: V 2001: State of Grace
Televisierolprente 1981: Senior Trip 1991: Omen IV: The Awakening 1997: Unwed Father
Video's 1996: Vibrations
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu