Jennifer Grant (gebore 26 Februarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Savage (1996) en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990), Time Trax (1993), en Movie Stars (1999).

Filmografie Rolprente 1996: Savage 1998: My Engagement Party 1998: Erasable You 2000: The View from the Swing

Televisiereekse 1990: Beverly Hills, 90210 1993: Time Trax 1995: Super Dave's Vegas Spectacular 1999: Movie Stars

Televisierolprente 2007: My Daughter's Secret

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu