Pieter Rossouw (gebore 19 Junie 1980) is 'n Namibiese krieketspeler. Hy het as paaltjiewagter vir die Namibiese o/19 krieketspan gespeel by die o/19 Wereldbeker. Sewe jaar later speel hy vir die Namibiese nasionale krieketspan in 'n toer teen Zimbabwe, en een wedstryd gespeel in Windhoek. Hy is 'n regterhandse kolwer en 'n regterarm-medium-snelbouler.

Hy het sy A-lys debuut gemaak in Desember 2009, teen die Verenigde Arabiese Emirate, met 11 lopies nie uit.

Kategorie:Namibiese krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense