Azita Ghanizada (gebore 17 November 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Complete Unknown (2016) en in die televisiereekse Entourage (2004) en Alphas (2011).

Filmografie Rolprente 2016: Complete Unknown 2017: Killroy Was Here Draupadi Unleashed

Televisiereekse 2004: Entourage 2007: General Hospital: Night Shift 2011: Alphas 2016: Craigslist Therapist

Televisierolprente 2015: Ellen More or Less

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu