Mimi Gianopulos is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moondance Alexander (2007) en What to Expect When You're Expecting (2012), en in die televisiereeks Baby Daddy (2012).

Filmografie Rolprente 2007: Moondance Alexander 2012: What to Expect When You're Expecting

Televisiereekse 2012: Baby Daddy

Televisierolprente 2013: Continuing Fred

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense