Susan Gibney (gebore 11 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation (1987), Star Trek: Deep Space Nine (1993), Crossing Jordan (2001), en Lost (2004).
Filmografie Rolprente 2001: Besotted 2002: Derailed
Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 1993: Star Trek: Deep Space Nine 1996: Bedtime 2000: The Fearing Mind 2001: Crossing Jordan 2003: Happy Family 2004: Lost
Televisierolprente 1996: Unforgivable 2000: Cabin by the Lake
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu