Asmeret Ghebremichael is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Confessions of a Shopaholic (2009) en in die televisiereeks Submissions Only (2010).
Filmografie Rolprente 2009: Confessions of a Shopaholic
Televisiereekse 2010: Submissions Only 2015: The Adventures of Lillian Kate
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu