Lauren German (gebore 29 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Walk to Remember (2002), The Texas Chainsaw Massacre (2003), Hostel: Part II (2007), en The Divide (2011).
Filmografie Rolprente 2002: A Walk to Remember 2002: A Midsummer Night's Rave 2003: The Texas Chainsaw Massacre 2005: Rx 2005: Born Killers 2007: Hostel: Part II 2007: Love and Mary 2008: Mating Dance 2009: Dark Country 2011: The Divide
Televisiereekse 2005: Sex, Love & Secrets 2010: Happy Town 2016: Lucifer
Televisierolprente 2006: Surrender, Dorothy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense