Ashley Gerasimovich (gebore 1 Februarie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Need to Talk About Kevin (2011) en Take Me to the River (2015), en in die televisiereekse Louie (2010) en The Detour (2016).

Filmografie Rolprente 2011: We Need to Talk About Kevin 2015: Take Me to the River 2017: A Different Sun

Televisiereekse 2010: Louie 2016: The Detour

Televisierolprente 2010: This Little Piggy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu