Caitlin Gerard (gebore 26 Julie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Social Network (2010), Magic Mike (2012), Smiley (2012), en Insidious: The Last Key (2018).

Filmografie Rolprente 2010: The Social Network 2011: Answers to Nothing 2012: Magic Mike 2012: Smiley 2016: Wichita 2016: The Assignment 2018: Insidious: The Last Key 2018: The Wind

Televisiereekse 2012: Vanessa & Jan 2012: Jan 2013: Zach Stone Is Gonna Be Famous

Video's 2015: Hi-Tone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense