Marita Geraghty (gebore 26 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hiding Out (1987), Sleeping with the Enemy (1991), Groundhog Day (1993), en Don Juan DeMarco (1994).
Filmografie Rolprente 1987: Hiding Out 1991: Sleeping with the Enemy 1993: Groundhog Day 1994: Don Juan DeMarco 1995: In the Flesh
Televisiereekse 1992: Woops!
Televisierolprente 1987: Morning Maggie 1991: To Save a Child
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu