Danielle Fishel (gebore 5 Mei 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dorm Daze (2003) en Boiling Pot (2015), en in die televisiereekse Boy Meets World (1993) en Girl Meets World (2014).

Filmografie Rolprente 2003: Dorm Daze 2004: Game Box 1.0 2007: The Chosen One 2015: Boiling Pot

Televisiereekse 1993: Boy Meets World 2008: The Dish 2014: Girl Meets World

Televisierolprente 1999: The 21 Hottest Stars Under 21 2000: Rocket's Red Glare 2010: The Dish Presents: Weddings Gone Wild 2010: The Dish Presents: Surviving a Bad Romance

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu