Halley Feiffer (gebore 20 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You Can Count on Me (2000), The Squid and the Whale (2005), The Messenger (2009), en He's Way More Famous Than You (2013).
Filmografie Rolprente 2000: You Can Count on Me 2005: The Squid and the Whale 2009: The Messenger 2010: Fighting Fish 2012: Free Samples 2013: He's Way More Famous Than You 2014: Appropriate Behavior 2015: It Had to Be You
Televisiereekse 2009: Bored to Death 2015: What's Your Emergency 2015: Movies and Stuff
Televisierolprente 2002: Short Talks on the Universe Benefit Performance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu