Erin Constance-Maja Darke (gebore 29 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love & Mercy (2014) en in die televisiereekse Good Girls Revolt (2015), The Marvelous Mrs. Maisel (2017), en Dietland (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Love & Mercy 2014: Seven Lovers 2015: Sidewalk Traffic 2016: Delinquent 2016: Complete Unknown 2018: Summer '03 Mad About Saffron
Televisiereekse 2015: Good Girls Revolt 2017: The Marvelous Mrs. Maisel 2018: Dietland 2018: Unapologetic with Aisha Tyler
Televisierolprente 2014: Irreversible
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984