Bianca Collins (gebore 17 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse House (2004) en Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Televisiereekse 2004: House 2005: Grey's Anatomy 2014: Swipe Click Bang
Televisierolprente 2004: Tiger Cruise
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu