Sarah Colonna (gebore 29 Desember 1974) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Back in the Day (2014) en in die televisiereekse Chelsea Lately (2007) en Battle Creek (2015).
Filmografie Rolprente 2003: Tahiti 2014: Back in the Day
Televisiereekse 2003: Scare Tactics 2006: Breaking Up with Shannen Doherty 2007: Chelsea Lately 2011: After Lately 2015: Battle Creek
Televisierolprente 2006: Stand Up or Sit Down Comedy Challenge 2009: Comedians of Chelsea Lately
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu