Lana Condor (gebore 11 Mei 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Patriots Day (2016), X-Men: Apocalypse (2016), en To All the Boys I've Loved Before (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Patriots Day 2016: X-Men: Apocalypse 2018: To All the Boys I've Loved Before 2018: Alita: Battle Angel 2018: Summer Night 2019: Warning

Televisiereekse 2019: Deadly Class

Televisierolprente 2017: High School Lover

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense