Kristen Connolly (gebore 12 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), The Happening (2008), Meet Dave (2008), en The Cabin in the Woods (2012).

Filmografie Rolprente 2008: Revolutionary Road 2008: The Happening 2008: Meet Dave 2012: The Cabin in the Woods 2012: The Bay 2012: Ex-Girlfriends 2014: Worst Friends

Televisiereekse 2015: Zoo 2015: The Whispers

Televisierolprente 2010: Superego

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu