Amelia Cooke (gebore 24 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: Miami (2002) en Tilt (2005).
Filmografie Televisiereekse 2002: CSI: Miami 2005: Tilt
Video's 2004: Species III 2007: Alien Agent
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu