Frances Conroy (gebore 13 November 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maid in Manhattan (2002), Catwoman (2004), en 6 Souls (2010), en in die televisiereeks Six Feet Under (2001).

Filmografie Rolprente 1988: Rocket Gibraltar 2002: Maid in Manhattan 2004: Catwoman 2007: The Seeker: The Dark Is Rising 2010: 6 Souls 2010: Waking Madison 2010: Stone 2016: No Pay, Nudity 2018: The Tale 2018: Mountain Rest 2019: James vs. His Future Self 2019: Joker 2021: The Power of the Dog

Televisiereekse 2001: Six Feet Under 2015: Casual 2017: The Mist

Televisierolprente 1978: All's Well That Ends Well 1981: Stages: Houseman Directs Lear 2000: The Green Room 2002: De la mort à la vie: Six Feet Under 2006: A Perfect Day 2011: Bad Mom 2013: Ring of Fire

Video's 1979: Othello 2004: The Making of 'Catwoman''' 2006: Broken Flowers: Start to Finish''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu