Julie Condra (gebore 1 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crying Freeman (1995), Nixon (1995), en Road to Redemption (2001), en in die televisiereeks Eerie, Indiana (1991).
Filmografie Rolprente 1995: Crying Freeman 1995: Nixon 1999: Screw Loose 2001: Road to Redemption
Televisiereekse 1991: Eerie, Indiana
Televisierolprente 2000: A Tale of Two Bunnies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu