Lily Collins (gebore 18 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abduction (2011), Mirror Mirror (2012), The Mortal Instruments: City of Bones (2013), en Love, Rosie (2014) en in die televisiereeks Emily in Paris (2020).

Filmografie Rolprente 2011: Abduction 2012: Mirror Mirror 2012: Stuck in Love 2013: The Mortal Instruments: City of Bones 2013: The English Teacher 2014: Love, Rosie 2016: Rules Don't Apply 2017: To the Bone 2018: Halo of Stars 2018: A Wizard's Tale 2018: The Cradle Extremely Wicked, Shockingly Evil and Vile Tolkien Titan

Televisiereekse 2011: In the Qube 3D 2015: IMDb Asks 2016: The Last Tycoon 2020: Emily in Paris

Televisierolprente 2016: The 22nd Annual Critics' Choice Awards

Video's 2012: Abduction: The Initiation of an Action Hero 2012: The Abduction Application 2012: The Fight for the Truth: Making Abduction 2013: M83: Claudia Lewis 2016: Hollywood Film Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu