Karley Scott Collins (gebore 14 Desember 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Once Upon a Time (2011).

Filmografie Televisiereekse 2011: Once Upon a Time

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense