Arlington is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat naby Lindley geleë is. Dié dorpie is eers Lindleyweg genoem en is hoofsaaklik 'n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.

Sien ook Leratswana, grensend aan Arlington Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat