Michel Temer (gebore op 23 September 1940 in Tietê, São Paulo) is die vorige president van Brasilië. Hy is die opvolger van Dilma Rousseff en is opgevolg deur Jair Bolsonaro.
Kategorie:Presidente van Brasilië Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense