Kaitlyn Black (gebore 29 Julie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse NCIS (2003), Traffic Light (2011), en Hart of Dixie (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Bureaucracy 2017: The Petal Pushers 2018: Killer Single Dad
Televisiereekse 2003: NCIS 2006: Floaters 2011: Traffic Light 2011: Hart of Dixie
Televisierolprente 2017: Born and Missing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu