Lauren Bittner (gebore 22 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gardener of Eden (2007), Bride Wars (2009), en Paranormal Activity 3 (2011), en in die televisiereeks Beauty and the Beast (2012).
Filmografie Rolprente 2007: Gardener of Eden 2009: Bride Wars 2009: Once More with Feeling 2011: Paranormal Activity 3 2014: Saint Janet
Televisiereekse 2012: Beauty and the Beast
Televisierolprente 2006: Nobody's Watching 2007: Spellbound 2012: The Secret Lives of Wives
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu