Barbara Billingsley (22 Desember 1915 – 16 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Airplane! (1980) en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957), Mork & Mindy (1978), en Muppet Babies (1984).
Filmografie Rolprente 1948: The Valiant Hombre 1949: I Cheated the Law 1957: The Careless Years 1980: Airplane!
Televisiereekse 1955: Professional Father 1956: The Box Brothers 1957: Leave It to Beaver 1978: Mork & Mindy 1981: Movie Macabre 1983: The New Leave It to Beaver 1984: Muppet Babies 1985: Our Time
Televisierolprente 1983: Still the Beaver 1984: High School U.S.A. 1987: Bay Coven 2003: Inside TV Land: Style and Fashion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu