Rachel Bilson (gebore 25 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Kiss (2006), Jumper (2008), en The To Do List (2013), en in die televisiereeks The O.C. (2003).

Filmografie Rolprente 2006: The Last Kiss 2008: Jumper 2010: Waiting for Forever 2011: L!fe Happens 2013: The To Do List

Televisiereekse 1998: It's True! 2003: The O.C. 2011: Hart of Dixie 2017: Movie Night With Karlie Kloss 2018: Take Two

Televisierolprente 2004: The O.C.: Obsess Completely

Video's 2012: Rachel Bilson: Call me Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu