Roxanna Bina (gebore 9 Desember 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don't Ask Don't Tell (2002) en Attila (2013), en in die televisiereeks Troma's Edge TV (2000).
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu