Kelly Bishop (gebore 28 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Dancing (1987), Wonder Boys (2000), en Friends with Kids (2011), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).

Filmografie Rolprente 1966: Step Out of Your Mind 1987: Dirty Dancing 1988: Me and Him 1999: My X-Girlfriend's Wedding Reception 2000: Wonder Boys 2011: Friends with Kids 2011: A Novel Romance 2014: Saint Janet 2018: The Salzburg Story

Televisiereekse 1988: The Thorns 1994: Curtain Time 1995: My Wildest Dreams 2000: Gilmore Girls 2012: Bunheads 2016: EW Reunites

Televisierolprente 1981: Advice to the Lovelorn 1985: The Recovery Room 2004: Gilmore Girls Backstage Special 2007: Seriously Dirty Dancing

Video's 2007: A Tribute to Jerry Orbach

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu