Margot Bingham (gebore 6 Desember 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Barbershop: The Next Cut (2016) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en The Family (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Her Composition 2016: Barbershop: The Next Cut 2017: Saturday Church 2017: Anything Bagdad, Florida
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2010: In Between Men 2016: The Family 2017: She's Gotta Have It
Video's 2010: Death of a Forest
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode