Doris Belack (26 Februarie 1926 – 4 Oktober 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tootsie (1982), *batteries not included (1987), What About Bob? (1991), en Prime (2005).

Filmografie Rolprente 1977: Looking Up 1982: Tootsie 1987: *batteries not included 1989: The Luckiest Man in the World 1991: What About Bob? 1997: What's Your Sign? 2005: Prime

Televisiereekse 1947: The Borden Show 1982: Baker's Dozen 1991: Doug 1992: Laurie Hill 1993: Family Album

Televisierolprente 1981: We're Fighting Back 1985: The Hearst and Davies Affair 1987: Almost Partners 1988: Hostage

Video's 2002: The Lovers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu