Nicole Beharie (gebore 3 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Violet (2008), Shame (2011), en 42 (2013), en in die televisiereeks Sleepy Hollow (2013).

Filmografie Rolprente 2008: American Violet 2011: Shame 2011: My Last Day Without You 2012: Apartment 4E 2012: The Last Fall 2012: Woman Thou Art Loosed: On the 7th Day 2013: 42 2018: Monsters and Men

Televisiereekse 2008: Afropop: The Ultimate Cultural Exchange 2013: Sleepy Hollow

Televisierolprente 2010: Sins of the Mother

Video's 2009: The Express: Making of 'The Express'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu