Zazie Olivia Beetz (gebore 1 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Geostorm (2017), Slice (2018), en Deadpool 2 (2018), en in die televisiereeks Atlanta (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Wolves 2017: Geostorm 2017: Sollers Point 2018: Slice 2018: Deadpool 2 2018: Dead Pigs 2019: Against All Enemies 2019: Meet Me in a Happy Place 2019: Untitled Babak Anvari Project 2019: Joker 2019: High Flying Bird X-Force Pale Blue Dot
Televisiereekse 2016: Atlanta 2016: Easy
Televisierolprente 2018: 2018 MTV Movie & TV Awards
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu