Leslie Bega (gebore 17 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Get Shorty (1995) en in die televisiereekse Head of the Class (1986), The Sopranos (1999), en CSI: Crime Scene Investigation (2000).
Filmografie Rolprente 1991: Uncaged 1995: Get Shorty 2000: Time of Her Time 2000: The Last Producer 2005: Dating Games People Play
Televisiereekse 1986: Head of the Class 1999: The Sopranos 2000: CSI: Crime Scene Investigation
Video's 1994: INXS: The Great Video Experience
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu