Marlyne Barrett (gebore 13 September 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heist (2001) en Hitch (2005), en in die televisiereeks Kings (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Heist 2003: Love, Sex and Eating the Bones 2005: Hitch

Televisiereekse 2009: Kings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu