Allison Balson (gebore 19 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Looker (1981) en Broken Blood (2013), en in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).

Filmografie Rolprente 1981: Looker 1987: Bialy smok 1987: Best Seller 2013: Broken Blood

Televisiereekse 1974: Little House on the Prairie 1980: The Life and Times of Eddie Roberts

Televisierolprente 1982: Goldie and Kids: Listen to Us

Video's 1980: Goosehill Gang and the Mystery of the Treehouse Ghost 1980: The Goosehill Gang and the Gold Rush Treasure Map 1980: The Goosehill Gang and the Mystery of Howling Woods

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu